Die meisies dans voor hom
swaai die lywe
hy slaan die kitaar
hulle ruk en skud
hy wil mal word
hy kon laasjaar
nie n pyl inkry nie
hy is uiters gefrustreerd
hy gryp sy spies
en hardloop die toekoms in
hy het sy prooi gesien dans
en lyf swaai
ek is op pad sê hy
Leave a Reply
Be the First to Comment!