Hy sit afwagtend en poleer die punte van sy valentyn pyle

Hy sit afwagtend en poleer die punte van sy valentyn pyle

hy het nou n bril gekry
en sal die bokkies mooi kan sien

hy sien die bokkies aangehuppel kom
en span sy boog

waarom wil jy my skiet
vra die jong bokkie

verward gooi hy sy boog neer
die bokkie kyk hom in die oe

en se
ek wag al te lank vir jou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz