Hy slaap nie vanaand by die huis nie…..4294

Hy slaap nie vanaand by die huis nie…..4294

wanneer ek laatnag
huistoe ry

dan gaap die aaklige
potholes vir my

die ou voor my
het gerol

opgefrommel
lê die wrak

hy slaap nie vanaand by die huis nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz