Hy sus sy baba……4195

Hy sus sy baba……4195

die jong man sit op die kant van die bed
en sus sy baba

hy het nie geweet
die wittebrood sou so eindig nie

sy slaap nagdeur
die blink naald haar nagmaat

sy baba kerm heelnag

My God ek het soveel gebid
ek weet nie eens
hoe om n doek te ruil nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz