Hyg
sy lok my al te lank uit
hoe lank kan n man dan hou
sy kom die trappe afgehardloop
en hyg in my oor
vanaand gaan ek jou laat hyg
en jyg sê asseblief
ek draf die trappe af
tot in die straat
waar ek hygend
staan en wonder
wanneer gaan die duiwel my kry
wanneer gaan die duiwel my ry
Leave a Reply
Be the First to Comment!