HYG…………….4178

HYG…………….4178

dit het woes in die tent gegaan
die kerse was aangelaat

die vlamme het die dans
van die liefde geflikker

teen die growwe seil

vergeet van nou
is die liefdes lied gesing

in alt en bas

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz