I love fashion TV……4250

I love fashion TV……4250

winter is verby
lente en somersdrag vier gety

in songeel amper aangetrek
stap die pakket die plank af

benoud is sy
en kyk reg voor haar

waar ek die beoordeelaar sit

daardie heupswaai
was vir my

ek maak n regmerkie
langs haar nommer

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz