iewers in die wêreld sê sy..moet daar..

iewers in die wêreld sê sy..moet daar..

tog een wees
wat nie skaam sal wees

vir die gap in my voortanne
vir die een oog wat hemelwaarts loer
vir die lang tone
vir die hoennerborsie
vir die rasperstem

maar hy het my gevind

in sy borskasklop
n mensehart
vol van liefde

n oog wat skitter
het my raakgesien

n

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz