In die hysbak

In die hysbak

staan ons duifvlerk
teen mekaar

oe tel die vloere
oogkyk ons verby

op vloer 3 ontsnap 1
op vloer 20 ontsnap3

die lift stop op vloer 80
duifvlerk staan ons teenmekaar

deure skuif
swetend verlig

val ons uit

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz