moes jy keer
om maagd te bly
die honger mynas
het om jou geswerm
toe jy nie wou nie
Het hulle op jou skouer gekak
en swetsend
in die blou lug verdwyn
eendag sal daar n man
met n hart na jou kom
dan sal jou dooie hart
eers begin klop
die lewe begin
nou
Leave a Reply
Be the First to Comment!