Is die skelmpies wettig

Is die skelmpies wettig

wie maak die lewensreels
ons wat vat

vra nie waarom nie
hulle val in gretige arms

gebroke mense
wat eenkant lewe

gryp na strooihalms
wat breek

en jou in die stof
van hoop laat plof

God waarom
het U man

en vrou gemaak

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz