Is dit jy wat saam met die nagwind fluister

Is dit jy wat saam met die nagwind fluister

is dit jy wat so koel kaal
saam met die morewind gaan lê

is dit jy wat saam met die reenwind huil

is dit jy wat saam met die bries fluister

en saggies my warm skoot
kom opsoek

is dit jy

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz