Jesus min my salig lot : n Moet lees gedig

Jesus min my salig lot : n Moet lees gedig

Spoegbek oop
kleuter sing

God hoor hoe
ons kan sing

ons geloof in U
is groot o Heer

al is ek nog min
maar mens

Jeesus min my saalig lot

al is ek nog maar kind
Jesus het ek klaar gevind

( n knopsluk uit kinderdag
was my ma se gunsteling
my aan die slaapsing liedjie
wat nou eweskielik deur my
lewe kom, komeet)

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz