Jong liefde

Jong liefde

Ons is jonk ons is vry
op die pad van vandag

julle waardes is nie
ons waardes nie

ons rock en ons roll

van die wieg tot die graf

die kondoom se punt afgeknip
is soos geen kondoom

die kind wat skree

is nie die kind
van ons drome nie

die bitter vrug
vreet ons nou

die baba skyt
en skree

ek wil nie
in julle wereld wees nie

skree die kind

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz