Jou goud het ek nooit herken nie

Jou goud het ek nooit herken nie

Ek het nooit so diep gedelf nie
jou yster rotse
was te veel vir my gewees

maar die boorpunt van liefde
sou die hardste rots
kon kloof

vergewe my tog
maar na soveel jare

het ek uitgevind
dat die swaard van liefde

die hardste rots
kan kloof

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz