Jou lafenis

Jou lafenis

sag val die plasse water
op die dors grond

so is my siel
oopgevlek
vir jou troos

my honger menswees
wat uitreik na jou

die leeg wat dorstig
stikkend
van jou drink

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz