Jou saamsmelt…..4280

Jou saamsmelt…..4280

is soos die sand van die woestyn
wat ons duin

is soos die branders
wat ons rol

is soos die sag wolke
wat ons omvou

is soos die kontrak
wat ons vir ewig bind

ek vlug vir die bande
wat vir ewig bind

verwese staan sy
en sien my vlug

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz