Jou skaterlag lok my Jou skaterlag lok my March 11, 2011 ek lees my naam in jou oë hoe deursigtige hulle raak deurskyn en wys jou asem jaag wittand glimlag jy jou tong gly oor jou nat lippe my date raak gretig nou en lek my nek vreesbevange besef ek 'n haeena teef lek eers waar sy vreet Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!