Jou voetstappe het die stilte in my hart verbreek

Jou voetstappe het die stilte in my hart verbreek

dit was so lank
die wag

net die horlosie het getik

toe stap jy in my lewe in
elke nag

stap jy in my hart

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz