Jou vuuroog kyk

Jou vuuroog kyk

sal ek vir altyd onthou

die venster se vierkante
weerkaats in jou oe

die sag mensliefde
maak die donker lig

ek maak die venster oop
die vars oggend bries

skrik my wakker
sy behoort alreeds

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz