Jy besef seker nie wat jy versmaai het

Jy besef seker nie wat jy versmaai het

Jy het gesteel ,n dief geword
die respek van ander getoets

jy het gulsig geword
en blare rondgestrooi

jy gaan soos n laken hang
aan die wasgoed draad

sodat almal kan sien
jou vuilkolle is permanent

hierdie keer

gaan ek jou nie weer
n surf gee nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz