Jy bly altyd 18 vir my Jy bly altyd 18 vir my February 13, 2010 op 14 is ons gekys op 15 het ons ge tennis op 16 was jy tamboer poppie op 17 was jy nog kuis op 18 skei ons paaie maar jou laaste 18 smile steek vas in my digters memory kop ek droom 14 15 16 17 18 net wanneer ek wil Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!