Jy die eerste
jy kon die seerste maak
jy het na my toe gekom
met n glimlag so oop
soos die maan
jy het in my oor gefluister
onder die donker maan
my gegryp uit my wêreld
na jou wêreld van jol
en blinkoog
net vir n aand
more oggend lê ek flou
en wag vir jou
maar jy is weg na nog n jol
ek trek my bene op
bang oor dit
binne my
Leave a Reply
Be the First to Comment!