Jy het aangehou…4168

Jy het aangehou…4168

jou goudblink ring
steeds aan jou vinger

jy het my uitgedaag
om grense te skend

ek was lus
jou lus

het my laat swig
ek het…egbreek gepleeg

ek vrees die rekenskap
ek vlug die nag in

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz