Jy het die enigste mooi iets in jou lewe versmaai
ek het jou vertrou
ek het geglo in
wat jy gese het
jy het meer net
met my gespeel
omdat ek nog niks
geweet het nie
na daardie skelm nag
was ek bereid
om jou lief te he
jy het my seergemaak
jou lee woorde
hou geen belofte in nie
en so het jy
die enigste mooi en opreg
in jou lewe
versmaai
Leave a Reply
Be the First to Comment!