Jy het gekom met n glimlag so oop soos die maan

Jy het gekom met n glimlag so oop soos die maan

toe dit donkermaan was

het jy in my oor gefluister
my uitgeruk uit my maanlig wereld

na jou wereld van jol
my oe het geglans
net vir die aand

moreoggend le ek flou
en wag vir jou

jys weg na nog n jol

ek trek my bene op
bang oor dit

binne my

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz