Jy het gesê…die wiel draai

Jy het gesê…die wiel draai

die wiel gaan draai
daar gaan net n stink natkol
oorbly

die wiele draai moer vinnig
van die 4×4 windgat double cab

maar hy weet nie
die groot pothole

lê en wag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz