Jy het in my lewe ingestorm soos n rolbossie

Jy het in my lewe ingestorm soos n rolbossie

die warrelwind wat jou gebring het
het stof in my oe gewaai

het jou nie mooi gesien nie
maar wel gevoel

die warrelwind was eers uitgewoed
na drie kinders

toe voel ek eers die dorings

ek het nie geweet
wat om te doen

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz