Jy het my gewond Jy het my gewond March 14, 2013 dertig jaar gelede het het jy my gewond na jou huis gesleep my wonde ru verbind my oorrompel my vrou gevat nou na dertig jaar gril jy vir my is dit jy wat my wonde nie verpleeg het nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!