Jy het my vasgeketting

Jy het my vasgeketting

Vir jare moes ek
oor die sondes suffer

dit het nie minder geword
vergewing was daar nie

sonde op sonde
het ‘n berg geword

toe paraglide
ek van die berg af

vry

die kettings gebreek

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz