Jy het teen die maan gedans Jy het teen die maan gedans January 25, 2015 sandstrepe gedans jou musiek lyf geswaai jou naakte lyf teen die volmaan wat skaam laag op die horison loer jy het net gedans die dans van die see Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!