Jy is ‘n baken my vriendin

Jy is ‘n baken my vriendin

ek sien jou een keer per jaar
jou kwetter duidelik in my oor

jou lag skater
om my rond

'n uur of twee
in die straatkafee

ek het jou goud gesien
my silwer hart gesteel

jy is 'n baken
my vriendin

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz