Jy is seker die dromer

Jy is seker die dromer

Wat elke nag
saggies in my hart kom slaap

wat elke oggend vroeg
voordat ek wakker is

die dag inglip

jy is seker my dromer

wat my naghart
so warm laat slaap

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz