Jy is seker die dromer Jy is seker die dromer December 4, 2013 wat elke nag saggies in my hart kom slaap wat elke oggend vroeg voor ek wakker is die dag inglip jy is seker die dromer wat my naghart warm laat slaap Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!