Jy is so Jy is so May 25, 2011 warm soos die somer koel soos die herfs koud soos die winter vrolik soos die lente meer kan ek nie sê nie jy is my liefling my seisoen vrou jy sei soen my Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!