Jy koop nie ‘n toegangskaartjie na die ewigheid

Jy koop nie ‘n toegangskaartjie na die ewigheid

maar 'n bietjie menswees

teenoor die niks het mens
die hartseer mens
die alleen mens

die seer mens
die verlore mens

sal jou seën bring

want Jesus het vir ons
mens geword

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz