Jy lok my Jy lok my January 10, 2010 my vrou my kinders vervaag met jou slanke lyf lok jy my jou skuil oog magneet my net voor dit gebeur skree my kind ek skrik wakker verward vlug ek my gesin is te kosbaar die duiwel vries! Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!