Jy sien nie my trane in die nag nie

Jy sien nie my trane in die nag nie

wanneer ek op my kant
van die bed lê en ruk nie

anderpad lê jy en kyk
ek is alreeds agtergelaat

jy lê alreeds
agter die ander vrou se rug

sy weet nog nie
dat sy ook nog gaan lê en ruk

sy sal die vierde een wees

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz