Jy staan daar in jou geel amper niks…4171

Jy staan daar in jou geel amper niks…4171

met jou tandarts droom glimlag
en jou haelwit vel

jou rooiroep lippe
vir al wat kyk

die gitswart amper niks se etiket
hang prominent voorlangs

en lees HONGER
1000 soek jou nommer

maar jy weet nommerpas
is 36 38 36

jy is maar net

n voorblad meisie
op die GQ voorblad

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz