Jy was….n begeerte roep Jy was….n begeerte roep May 21, 2013 maar toe eintlik n verskuilde hartklop roep jy speel dieselfde snare akkoorde smelt saam kan ons musiek maak jy die klavier ek die trom beat vir beat meet ons die musiek n mal dans ons vergaan in mekaar rooi vloei die lawa Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!