Jy wil nie leer om die leer te gebruik nie

Jy wil nie leer om die leer te gebruik nie

wanneer jy papayas pluk nie

nou sit jy met n gebreekte arm

as jy nog n leerling is
dan moet jy leer om te luister

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz