Kaal skaam

Kaal skaam

staan die akkerboom
en trotseer die winter

een vir een is sy klere
afgestroop deur die genadelose wind

takarms hemelwaarts gesteek

kaal skaam
staan die akkerboom

en wag vir die lente

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz