Kan ons mekaar nie liefhe nie

Kan ons mekaar nie liefhe nie

die tyd was teen ons
jou jare my jare

die kloof te breed
my lag jou lag

ons kon nie hoor nie

jy was te doof

om my liefdes lied te hoor

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz