Katarsis Digbundel 600,000
KATARSIS digbundel deur 3 skrywers wie se gedigte gesamentlik meer as 600,000 keer gelees is in 24 maande. Tribalmoon ,Chenel-Pieterse Boyle en BERG,het 50 gedigte uitgesoek.En het n bundel van 150 gedigte met uiteenlopende style gepubliseer. Dit is iets besonders ,want daar is lag ,huil ,haat , erotieka ,liefde,geloof,en baie HUMOR ,ens . Daar is vertel sonder om doekies om te draai die lewe is soos dit is , maar ons kan NOG steeds droom. Katarsis word op die NAMPO landbouskou op Bothaville bekendgestel die skou is vanaf dinsdag 12 Mei tot vrydag 15 Mei .By Landboupart se uitstalling langs die Nampo saal.SIEN julle daar .Prys vir KATARSIS is R100. jy gaan meer as 100 keer lag , frons , smile ,kners ,spoeg ,of huil , die verwagting? So iets het jy nog nie beleef , jy gaan een koop !!! R 10 vir elke boek verkoop gaan vir liefdadigheid , daar is 1000 gedruk.
Leave a Reply
Be the First to Comment!