Kom loer in by n huis van die lewe
By huis nommer 3
is dit skemer
in die flou lig
sit ‘n vrou met ‘n baba wat
tevergeef suig aan haar lee bors
sy het twee dae laas geeet
‘n lee melk bottel le
op die vloer
my keel krap
ek loop
in harsteer land,
swaarkry land
ongelukkig land
daar is nog 47 huisies oor
ek het genoeg gesien
Net God kan hier help
Leave a Reply
Be the First to Comment!