Kom ….na…. my ……toe…..4275
ek hoor die gesing
van ver af
die kerk klokke lui
die toring klokke roep my
roep my…. roep my…. roep my
my voete begin loop
vat my saam
hierdie keer het God hard geroep
ek sal nie weer dwaal nie
daar is een plek oor
nederig neem ek my plek in
en luister wat God se luidspreker sê
Leave a Reply
Be the First to Comment!