Kom plagiaat my Kom plagiaat my May 11, 2011 kom steel my woorde kom steel my lus kom steel my lyf my donker vallei as jy kom dan skyn die son in my donker vallei ek het nie woorde jy het gesteel Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!