L infinito

L infinito

op die verste horison
sien ek die son sak

sien ek die skuimperd branders
hoor ek die winde

dan dink ek aan die ewigheid

aan die dooie seisoene

maar ek lewe

ek lewe
tot in ewigheid

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz