Laat die byle tog nie vandag kom nie……4261

Laat die byle tog nie vandag kom nie……4261

vroeg in die more
staan die ou bome en bewe

hulle het die son alreeds gegroet

hulle dennenaalde beweeg effens
is dit bewe

of die wind se lewe

hulle bid
Vader laat die byle asseblief

vandag verbygaan

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz