Laatnag volkleur

Laatnag volkleur

teen die flou oranje
afgeets
soos die reuse tande
van die berg krokkedil
lê die tand berge

wat hap na die vroegaand
halfmaan
sy is nie bang
baie het al probeer
sy styg grasieus op
om laatnag volkleur
op die huil manne
af te kyk

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz